NewsNews

Rou riool stroom op Gimmies se krieketveld

Rou riool het op 9 September op Gimmies se krieketveld gestroom.

IMG-20160909-WA0008

Die riool wat uit verskeie mangate uit loop het op die krieketveld en in die straat beland.

 

IMG-20160909-WA0003

Die munisipaliteit is na bewering al reeds in kennis gestel. Daar is al verskeie kere berig oor riool wat in die area uitloop. Daar is ook onlangs berig dat die Bult se rioolstelsel in sekere plekke tot en met 200% oor kapasiteit is.

Related Articles

Back to top button