NewsNews

Dit is waarna jy kan uitsien by vanjaar se Domefees

Parys hou vanjaar op 28, 29 en 30 Oktober Domefees by die Afri Dome. Die bekende Dragon Boot resies sal op 30 Oktober plaasvind. Van die hoogtepunte op vanjaar se program is: Vrydag 28 Oktober:

Parys hou vanjaar op 28, 29 en 30 Oktober Domefees by die Afri Dome. Die bekende  Dragon Boot resies sal op 30 Oktober plaasvind.
Van die hoogtepunte op vanjaar se program is:
Vrydag 28 Oktober:
18:00-19:00 – Ruan/Linda
19:00-20:00 – Karlien Husselman
20:00-21:00 – Wynand Windpomp
21:00-22:00 – Elizma Theron
22:00-23:00 – Kurt Darren
Saterdag 29 Oktober:
15:00 – 16:00 – Judith Kea
16:00 – 17:00 – Sharone
17:00 – 18:00 –  Altus Thear
18:00 – 18:10 –  Gholfprysuitdeling
18:10 – 19:00 – Charlize Berg
19:00 – 20:00 – Black Byard
20:00 – 21:00 – Ray Dylon
21:00 – 22:00 – Juan Boucher
22:00 – 23:00 – Beeskraal

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button