NewsNews

Vullisdromme om oewer skoon te hou

Nuwe vullisdromme is onalngs op die oewergedeelte langs Grewarlaan geplaas vir die gerief van die publiek. Tans hou die Wildlife Conservation Trust ’n wakende oog oor die terrein om dit skoon en netjies te hou met die hulp van hulle betrokke by die weeklikse aanbied van die parkrun in Parys. Die roete vir die parkrun kronkel al langs die rivier by Grewarlaan.

Andy van die Wildlife Conservation Trust met die hulp van Marnus van M&M Construction, het gesorg dat die dromme opgesit word. Die dromme is geborg deur EnStyle nadat die behoefte ’n  tyd gelede geïdentifiseer is om seker te maak dié omgewing bly skoon. Dankie aan Bennie Pretorius van Real Adventures, EnStyle, M&M Construction, die parkrun-komitee en Andy vir die daadwerlike poging om te help om Parys skoon te hou.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button