NewsNewsPhoto GalleriesSport

Verteenwoordig SA in Florida en Portugal

Hoewel Dregan Brink dalk nog baie klein is, het hierdie jong man verseker geen klein prestasie die afgelope skoolvakansie behaal nie. Hy het derde geeïndig in die Triathle met sy tyd wat vinnig genoeg was dat hy gekies is vir die SAMPA-span wat Suid-Afrikan gaan verteenwoordig in Florida in Amerika in Oktober. Hy was ook vierde in die Laser Run en is ook deel van die SAMPA-span wat Suid-Afrika in Lisbon, Portugal in Augustus gaan verteenwoordig. Dregan kan dus met sy junior Springbok-kleure spog. Saam met Dregan het Diaan Brink, Jané Esterhuizen en Cileaan Strong ook die vakansie vir die Gauteng Biathle-span aan die SA kampioenskappe deelgeneem. Hulle is almal leerlinge van Parys Primêre skool.

Hoewel Dregan Brink dalk nog baie klein is, het hierdie jong man verseker geen klein prestasie die afgelope skoolvakansie behaal nie.  Hy het derde geeïndig in die SA Triathle met sy tyd wat vinnig genoeg was dat hy gekies is vir die SAMPA-span wat Suid-Afrikan gaan verteenwoordig in Florida, Amerika in Oktober. Hy was ook vierde in die Laser Run en is boonop ook deel van die SAMPA-span wat Suid-Afrika in Lisbon, Portugal in Augustus gaan verteenwoordig. Dregan kan dus met trots met sy junior Springbok-kleure in dié sport spog. Saam met Dregan het Diaan Brink, Jané Esterhuizen en Cileaan Strong ook die vakansie vir die Gauteng Biathle-span aan die SA kampioenskappe deelgeneem. Hulle is almal leerlinge van Parys Primêre skool.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button