NewsNews

Leer meer oor die voëls van Namibië

Alle voëlliefhebbers word herinner aan Johan Lötter se praatjie oor die voëls van Namibië tydens Feather Voëlklub se bymekaar kom môre, Donderdag 23 Junie, by die Sally Martin Park saal in Parys. Die vergadering begin om 18:30 en na afloop van die praatjie is daar sop-en-brood beskikbaar.

Die klub se maandelikse uitstappie is ook hierdie naweek,  Saterdag 25 Junie na die Vredefort dam. Die groep vertrek om 07:00 vanaf die Pick & Pay parkeerterrein. Bring jou verkyker, piekniekmandjie en ’n stoel saam. ’n  Warm baadjie is ook ’n moet omdat dit baie koud is langs die water.
Belangstellendes is welkom om hierdie geleenthede by te woon. Vir navrae skakel Hansie Bekker by 056 811 4754 / 082 820 4306 of Sanita Kemp by 072 421 8799.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button