NewsNews

Pakkie-eienaar blitsig met webtuiste opgespoor

Die eienaar van ’n pakkie wat vroeër die week deur ’n koerier maatskappy by die verkeerde adres in Parys afgelewer is, is dieselfde dag nog in minder as ’n uur opgespoor nadat die berig oor die pakkie op Parys Gazette se webtuiste en Facebook blad geplaas is.

Die regmatige eienaar wat in Johannesburg werk, het die berig raakgelees en dadelik besef dat dit sy vrou se pakkie is wat nooit afgelewer is nie.
Die koerier maatskappy self het eers drie dae na die verkeerde aflewering hul fout agtergekom. Dankie aan die persoon wat die pakkie na Gazette se kantoor gebring het in ’n  poging om die eienaar op te spoor.
Onthou jy kan daagliks nuus en ander inligting op Parys Gazette se webtuiste lees by www.parysgazette.co.za, asook Gazette se Facebook blad.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button