NewsNews

Parys Hoër seuns deel van Valke spanne

Hoërskool Parys spog met drie rugbyspelers wat uitmuntende prestasies gelewer het.

Hoërskool Parys spog met drie rugbyspelers wat uitmuntende prestasies gelewer het.
Marius Steenkamp is vir die Valke 0.16 Platteland-span gekies wat aan die o.16 rugbyweek van 28 Junie tot 2 Julie in Vereeniging sal deelneem.
Thabo Mosai  is ingesluit in die Valke o.16 Grand Kghomo span wat van 3 tot 9 Julie aan die Grand Khomo week in die Paarl sal deelneem.
Markus Nyirenda het die Valke Craven week span gehaal en gaan van 10 tot 16 Julie in KwaZulu Natal aan die Cravenweek deelneem.
Die seuns se voorbereidings wedstryde is as volg:
24 Mei – Valke vs Limpopo Bloubulle te Hans Moore (Benoni).
31 Mei – Valke vs Luiperds te Potchefstroom.
07 Junie – Valke vs Griffons te Kroonstad.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button