NewsNews

Stop/ry in Vredefort-dorp teen volgende week weg, sê kontrakteur

Motoriste se frustrasie met twee stop/rybeheerpunte wanneer daar deur Vredefort na en van Parys gereis word, sal na verwagting eersdaags iets van die verlede wees. Volgens Sedtrade behoort die stop/rybeheerpunt in Vredefort teen 16 Mei weggevat te word, wanneer die konstruksiewerk aan die pad in die dorp self voltooi sal wees.

Kontruksiewerk aan die pad tussen Parys en Vredefort sal egter na verwagting eers einde Augustus voltooi wees. Hoewel die pad nie wyer sal wees as voorheen nie, sal die padoppervlak wat in ’n  haglike toestand was, herstel en oorgeteer wees, en sal daar vol padskouers wees hoewel die padskouers nie geteer gaan word nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button