NewsNews

Twee dae weg uit jou tiener se week

Tieners spandeer meer van hul tyd op die sosiale netwerk as enigiets anders. Studies toon dat tieners 'n geskatte 40 uur aanlyn per week (of 5.7 ure per dag) is. Dit beteken bykans 2 dae weg uit jou tiener se week.

Tieners spandeer meer van hul tyd op die sosiale netwerk as enigiets anders. Studies toon dat tieners  ‘n geskatte 40 uur aanlyn per week (of 5.7 ure per dag) is. Dit beteken bykans 2 dae weg uit jou tiener se week.

In die studie is gevind 0,65% van  aanlyn tieners het profiele op die sosiale netwerk-tuistes. Hiervan het .31% van die sosiale netwerk tieners  “vriende” op hul profiele wie hulle nie persoonlik ontmoet het nie. Die gemiddelde aantal van die “vriende” in ‘n Facebook-netwerk is 120.

Webwerwe soos Facebook en Twitter het ‘n groot impak op tieners is gevind. En dan is Whatsapp en BBM uitgewys as die grootste sondebokke waarom aangesig tot aangesig kommunikasie al minder gebeur.   Vier en vyftig persent van tieners sal SMS-boodskappe stuur, en ‘n derde van tieners stuur meer as 100 sms-boodskappe per dag. Een derde praat van aangesig tot aangesig met vriende, ongeveer dieselfde persentasie wat praat op selfone (38 persent) en landlyne (30 persent).

Related Articles

Back to top button