NewsNews

Coca Cola Akademie week apmtelik geopen

VANDERBIJLPARK. – Die Coca Cola Akademie week is ‘n tydjie gelede amptelik geopen en gaan toeskouers nie teleurgesteld wees met uitstekende rugby. Die eerste uitslae van vanoggend se wedstryde is soos volg: Pumas 21 Boland 18 Grens 29 Oostelike Provinsie 34 Blou Bulle 59 Kwazulu Natal 24 Leeus 19 Westelike Provinsie 36 Grens CD 0 …

VANDERBIJLPARK. – Die Coca Cola Akademie week is ‘n tydjie gelede amptelik geopen en gaan toeskouers nie teleurgesteld wees met uitstekende rugby.

Die eerste uitslae van vanoggend se wedstryde is soos volg:

  • Pumas 21 Boland 18
  • Grens 29 Oostelike Provinsie 34
  • Blou Bulle 59 Kwazulu Natal 24
  • Leeus 19 Westelike Provinsie 36
  • Grens CD 0 Luiperds 57
  • SA LSEN 12 Griekwas CD 23
  • Kwazulu Natal CD 48 Griffons 7
  • Griekwas 45 Pumas CD 19

Die volgende wedstryde het reeds begin Die Blou Valke pak Namibie op die A-veld en Vrystaat die Suid Westelike Distrike op die B-veld.

Die opening seremonie.
Die opening seremonie.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button