EntertainmentNewsNews

Bailliepark VLU lede gee om

NWVLU provinsie se tema vir 2015 is Alzheimer en hulle maak ‘n pragtige vroetelkussing.

NWVLU provinsie se tema vir 2015 is Alzheimer en hulle maak ‘n pragtige vroetelkussing.

Me. Kinnie Ysel, lid van Leeuhart-tak en SAVLU beoordelaar, het die tak besoek en nuttige wenke gegee oor die VLU se kompetisie-artikels vir 2016. Aan die hand van pragtige voorbeelde van verskeie artikels, het Kinnie talle vrae beantwoord en die lede gemotiveer en geïnspireer om deel te neem. Sy het veral op die maak van ‘n vroetelkussing vir lyers van Alzheimers gefokus. Al die voltooide kussings in die NWVLU provinisie gaan aan die einde van die jaar aan inrigtings geskenk word waar hierdie lyers gehuisves word.

Me. Riekie Geldenhuys het die trofee ontvang vir haar Hay Day Hummingbird koek. Me. Marie van Deventer (voorsitter), het ook twee nuwe lede, Mona Bekker en Hannetjie van Wyk van die Verwes-streek verwelkom.

Related Articles

Back to top button