EntertainmentNewsNews

Woel & Werskaf hou woefies warm

Die Woel & Werskaf kleuterskool het verlede week meer as 50 komberse vir die DBV ingesamel.

Die Woel & Werskaf kleuterskool het verlede week meer as 50 komberse vir die DBV ingesamel.

Onderwyser en organiseerder Augusta Retief was verstom deur die goeie terugvoering van die kinders en hul ouers. “Ons het vroeër die week ‘n brief uitgestuur en teen Vrydag het ons meer as ‘n trollie vol komberse, jassies en warmwaterbottels vir die diere gehad,” sê sy.

Sune Engelbrecht van die DBV het al die kinders en hul ouers persoonlik bedank vir hul moeite en samewerking om ‘n verskil te maak, deur te help om die DBV se diere warm te hou.

Related Articles

Back to top button