20 jaar geledeBlogsNewsOpinions

Businessmen’s apathy slated

Die Carletonville Herald het weer oor ‘n verskeidenheid nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig.

Die Carletonville Herald het weer oor ‘n verskeidenheid nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig.

There has been dismay and concern at the apathetic and indifferent attitude displayed by many of Carletonville’s businessmen with regard to tackling the problem of rising crime. A meeting was held on Monday evening to establish a forum for businessmen to liaise with the police service. Only 8 out of the 80 businessmen who said they would be there, attended. According to Mr Wouter Scheepers, chairman of the Carletonville Community Policing Advisory Committee, the proposed forum would give businessmen a chance to discuss common problems to gather and decide on actions to be taken in an attempt to combat the staggering wave of crime recently being experienced. ‘n

‘n Jongman van Fochville het op 405 aanklagte van bedrog in die Landdroshof op die dorp verskyn. Die saak het voortgespruit uit ‘n voorval op 28 Desember die vorige jaar toe mnr. Willem Abrahan (Willie) de Beer (25), van geen vaste adres nie, na bewering sogenaamde beleggers van R153 000 beroof het. Sy ondernemeing, wat van net voor Kersfees sake begin doen het, het na beweringe beleggers gelok met die belofte dat hul geld na sewe dae sou verdubbel.

‘n Jongman van Oos-Driefontein wat na bewering goedere uit sy buurman se woning gesteel het terwyl hy met vakansie was, het op ‘n aanklag van huisbraak en diefstal in die landdroshof in Oberholzer verskyn. Volgens ‘n woordvoerder van die polisie het mnr. James Lynch (34) van Flamingorylaan 17, na bewering met behulp van ‘n duplikaatsleutel toegang tot sy buurman, mnr. Frikkie Stander se woning verkry.

The Carletonville Lions Club, in association with Carleton Wheelers Cycling Club, was planning a bumper family fun day for Sunday, 4 June. Preparations for the annual 90 km Winter Cycle Challenge were well under way and an invitation is being extended to the public to come along and enjoy all the planned festivities.

Laerskool Losberg het onlangs ‘n elektroniese advertensiebord in Fochville aangebring. Die bord wat op die hoek van Losberglaan en Dorpstraat opgerig is, sal in die toekoms tot voordeel van die totale gemeenskappe van Fochville en Carletonville aangewend kan word. Volgens die skoolhof, mnr. Bok Jordaan, wil die skool deur middel van die advertensiebord nie alleen die skool bemark nie, maar veral die kommunikasie met die skool se ouergemeenskap ten opsigte van skoolaktiwiteit, verbeter.

Winter was on its way and, on the previous Monday, residents had the first real feel of the chilly weather waiting around the corner. Out came all the woollies, heaters and electric blankets….and up went electricity consumption. The Carletonville Municipality has confirmed that the electricity would once again be regulated by the load control system this year. At the beginning of every month, the number of units which the town is expected to use is programmed into this system.

Related Articles

Back to top button