Local newsSport

Parys skitter by Rhino-rugbyweek

Baie geluk aan hierdie seuns

Van Hoërskool Parys se o.15 rugbyspelers was die afgelope week deel van die Fezile Dabi Cobra-span wat deelgeneem het aan die streek Rhino-week. Die spelers is MJ Barnard, Davlin Mnguni, (onderkaptein), Ethan Litchfield, Matthew Litchfield, Shane Venter, Pieter Theron, Johan Muller en Jan van Wyk.
Hoërskool Parys se o.17 rugbyspelers wat deel was van die o.17 Fezile Dabi Cobra-span wat aan die Rhino Week deelgeneem het, was WC Croeser, Xander Pretrorius, (kaptein), Divan Bornman Karabelo Moloi, Leon du Plessis, Pieter Theron en Adriaan Lewis

Related Articles

 
Back to top button