Local newsSport

Gekies vir Fezile Dabi tennis

Baie geluk aan hierdie leerders

Wium Potgieter, Wouco Cronje (reserwe) en Kaylene Williams (reserwe) is ingesluit in die Fezile Dabi o.15-tennisspan.
Reinhard van der Hoven, Dregan Brink (reserwe) en Daneldi van Barneveld (reserwe) is gekies vir die o.17 Fezile Dabi-span.
Kyla Jardim is ingesluit in die
o.19 span.

Related Articles

 
Back to top button