Local newsSport

Op pad na Dubai vir Sewes-kragmeting

Ons wens die seuns alle sterkte toe. Parys is trots op julle!

Lyton Oelofse, Marnus Roets en Herman Steyn vertrek vanoggend, Dinsdag 28 November, na Dubai  waar hulle van 28 November tot 4 Desember aan die Dubai 7’s rugby kragmeting sal deelneem. ‘n Groot geleentheid vir dié drie leerders van Hoërskool Parys.

Twee spanne van Suid-Afrika sal aan die toernooi deelneem en is saamgestel uit spelers van regoor die land.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button