Local news

Nou kyk net waar maak slang se kind amok

Wanneer jy 'n slang sou gewaar is dit belangrik om jou oë op die slang te probeer hou totdat hulp gekry kan word.

Dié boomslang is vanoggend in Breëstraat in ‘n boom  in die sentrale besigheidsarea van Parys deur vrywilligers van WeCare gevang.

Die slang is Saterdag gesien, en kon daar vanoggend daarin geslaag word om die boomslangwyfie te vang.

Foto’s verskaf deur WeCare.

Related Articles

Back to top button