Local news

Kyk wat gebeur in Parys

Die datums kan jy dagboek

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Chess nights at Zoi from 18:00
* Social Chess on Saturdays for kids and adults at KFC Exclusive Reclaimed Wood Furniture on Water Street (opposite Spur) 10:00 to 14:00.

September
20 – Save Ngwathe jaarvergadering 17:30 vir 18:00 by NG Parys-Suid, Delverstraat 86 (gebruik die ingang in Rubenstraat).

21 – Skep Hoop Damesaand by Casa Cara om 18:30 vir 29:00. Kom skep weer asem met die inspirerende boodskappe van Hendri Slabbert en Gretha Wiid. Kaartjies kos R350 wat ‘n ete insluit. Vir kaartjies skakel Hilke by 072 552 5031 of Hendri by 072 685 1849.
21-23 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys23 – Worsbraai minibasaar & Gesondheidsdag by Hervormde Kerk Parys, h/v Loop- en Paulsenstraat, aangebied in samewerking met SANBS & Parys Rotaryklub.
23 – Weiveld Rally
27 – BKB Kommersiële veiling

30 – Maak jou reg vir groot makietie in Parys op Saterdag 30 September wanneer die dorp se kunstenaars op die oop erf oorkant Spar langs Parys se hoofstraat, die verfkwaste gaan nader trek om op 25 vullisdromme die dorp se unieke toerisme-aantreklikhede uit te beeld. Verskeie toerismebesoekpunte en aktiwiteite sal op die dromme uitgebeeld word in elke kunstenaar, jonk en oud, se unieke styl. Terselfdertyd sal jy ook van hierdie kunstenaars se werke kan sien en koop.

Oktober
1-5 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
3 – Parys VLU vergader
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys

November
3 – Gala-konsert deur studente van die Stefan Louw Sangskool in Parys met die interessante tema, “Celebrating Bond 007”. Die beste van die Bond temamusiek kan gehoor word. Die konsert is om 18:30 vir 19:00 in die NG Parys-Suid kerksaal. Vir kaartjies skakel Marisa by 064 963 5386.
3-5 – Appaloosa skou, AfriDome, Parys
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling & inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
23-25 – Arab Show, AfriDome, Parys
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd proewe, AfriDome, Parys

Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12-19- Saalperd proewe.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button