Local news

Goud, silwer en brons vir dié gimnaste

Baie geluik aan hierdie gimnaste

Gimnaste van die Parys-gimnastiekklub het op Saterdag 3 Junie aan hul tweede SA Aerialnastix kwalifiserende kompetisie deelgeneem waar hul aan tuimel, trampolien en ‘bench’ items moes deelneem. Vir van die gimnaste was dit hul heel eerste kompetisie, en is verskeie goud, silwer en brons medaljes verower. Gimnaste wat kwalfiseer sal op 14 Oktober aan die SA kampioenskappe deelneem.

Related Articles

Back to top button