Local news

Het jy hierdie datums in jou dagboek?

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge * myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate * Chess nights every Wednesday at 18:00 at G on V (Egweni premises in Van Coller Street, Parys). All welcome. Bring your chess board and come and enjoy a game of chess with fellow chess …

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Chess nights every Wednesday at 18:00 at G on V (Egweni premises in Van Coller Street, Parys). All welcome. Bring your chess board and come and enjoy a game of chess with fellow chess players.

Mei
2- Parys VLU vergader
6 – NG Parys-Oos basaar op die kerkterrein h/v Loop- en Paulsenstraat vanaf 08:30.
6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6 – Gesellige sjampanje-ontbyt saam met omroeper, spreker en skrywer, Petra van Vuuren, en sang deur Fien van Vuuren, by die Najaarsrus Dienssentrum, Dolfstraat 64, Parys.Die koste is R80 per persoon en kaartjies is beskikbaar by Najaarsrus se ontvangs tot 3 Mei. Vir navrae
skakel (056) 817 7343. Alle fondse is ten bate van Najaarsrus, en word die oggend aangebied deur Najaarsrus en Goue Jare.
13 – Young Guns Brahman Auction, AfriDome Parys 20 & 21- Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys

14 – Moedersdag Musiekkonsert met Stefan Louw om 12:00, Derdelaan 12B
25 – Brangus veiling, AfriDome, Parys
27 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes.
27 en 28 – The Crater Traverse by Koedoeslaagte Trail Park 12km buite Parys in die Vredefort Koepel. Kom neem deel aan die Quartzite Run – minimum ouderdom 16 jaar (dag 1 – 20km, 705m opdraande), dag 2 – 15km, 556m opdraande. Granite Run – minimum ouderdom 15 jaar (dag 1 – 15km, 530m opdraande), dag 2 – 11km, 188m opdraande. Groot prysgeld om te wen, uitdagende roetes met genoeg pret
en uitstekende venue en fasiliteite. Kom wys jou staal op Witkop, Koedoeberg en Van Vuurenkop. Vir die minder fikses is daar ook ‘n 11km pretloop Sondag 28 Mei (minimum ouderdom 14 jaar). Volledige inligting op www.cratertraverse.com
31 – BKB Kommersiële veiling

Junie
3 – Parys Airshow at Parys Airfield. Tickets are available through ticketpros. co.za or at Spar stores. The popularity of this event makes booking essential. For enquiries, email admin@creativespacemedia.co.za
3 – Dorrland Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
7 – Sale of Roses, AfriDome, Parys
10 – Brahman-veiling – Gerrie Roos,
algehele uitverkoping, AfriDome, Parys
10 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
10 & 11 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
15-17 – Elita SAWMGA, AfriDome,
22 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys
24 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys
28 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys.

Julie
1 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
1 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
4 – Parys VLU vergader
5 – Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 – Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvieh Veiling, AfriDome, Parys
26 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
29 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
30 – Distriks SAWMGA, AfriDome, Parys

Augustus
1 – Parys VLU vergader
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12& 13 – Sanesa Nationals, AfriDome

September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
2 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
9 – Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
16 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
21-23 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys
27 – BKB Kommersiële veiling

Oktober
1-5 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
3 – Parys VLU vergader
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
27-30 – Appaloosa-skou

November
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd-proewe, AfriDome, Parys

Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button