Local news

Kaartjies uitverkoop vir vanaand se Varsitybekerfinaal

Op Maandag, 17 April gaan daar kookwater rugby opgedis word op die Fanie du Toit Sportgronde met voorwedstryde voor die groot Varsitybekerfinaal tussen die NWU en Ikeys.

Die NWU en die Universiteit van Kaapstad se Ikeys gaan vanaand, Maandag, 17 April voor ‘n volgepakte stadion vir ‘n onvergeetlike Varsitybeker eindstryd sorg.

Die NWU het Vrydag, 14 April al bevestig dat alle kaartjies uitverkoop is en dat geen  kaartjies meer beskikbaar sal wees nie. Daar sal ook nie kaartjies voor die hekke op die dag van die wedstryd verkoop word nie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button