Local news

Afrika-deelname wag nou vir Zak

Zak is ook ingesluit in die SA-span wat aan die Afrika Spele sal deelneem.

Zak Naudé het met sy deelname vir die Vrystaat-provinsie aan Atletiek SA se o.16/18/20 Youth Championships in Pie- termaritzburg, ‘n uitstaande prestasie behaal toe hy sy persoonlike beste afstand met die diskus met ‘n afstand van 62,66 m behaal het.

Daarmee verower hy ‘n eerste plek by die kampioenskappe vir diskus so.18. Zak is na afloop van die kampioenskappe ook ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat van 29 April tot 3 Mei aan die Afrika Spele in Lusaka, Zambië, sal deelneem

Hy sou ook hierdie week aan die Skole SA Atletiekkampioenskappe (SASA) deelneem. Zak is tans SA se nr. 1 diskusgooier vir s.o.18.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button