Volgens hul kommunikasiebeampte, Sers. Elsie Tshonte, is daar ‘n toename in dié soort misdaad.
In een van die gevalle het die diewe selfs verlede naweek die battery van die hekmotor by Fochville polisiestasie gesteel.
Die polisie het voorheen inwoners die raad gegee om hake (“brackets”) wat kan sluit oor hul hekmotors te laat installer sodat diewe nie by dit kan uitkom nie.