Local news

Dit is die plan…vir nou

Vaaldam is tans 107,83% vol

Daar is tans, steeds 5 sluise oop by Vaaldam maar die situasie word deurentyd gemonitor. Vaaldam was teenvanoggend, Dinsdag 14 Februarie, 107,83% vol en water word uitgelaat teen 670,4 kubieke meter per sekonde.

Die Barrage staan nou op 96,08%en water word teen 1004,006 kubieke meter per sekonde uitgelaat.

Bloemhofdam is 102,65% vol en uitvloei by diƩ dam sal om 10:00 vanoggend verder verhoog word na 700 kubieke meter per sekonde.

Related Articles

Back to top button