Local news

Parysenaars kan dié week weer hier bloed skenk

Het jy geweet dat wanneer jy bloed skenk jy tot drie lewens kan red met hierdie kosbare geskenk van lewe.

Ten spyte van die geweldige tekort wat daar gedurig is aan bloedvoorraad in Suid-Afrika, skenk net 1% van die Suid-Afrikaanse bevolking bloed. ‘n Kosbare geskenk van lewe wat jy vir iemand kan gee as jy

  • tussen de ouderdom van 16 en 75 jaar oud is.
  • meer as 50kg weeg
  • iets voor jou skenking eet
  • ‘n veilige leefstyl lei
  • gesond is op die dag van skenking.

Parysenaars kan Donderdag 26 Januarie bloedskenk in die Hervomde kerksaal h/v Loop- en Paulsenstraat tussen 13:00 en 19:00.

Die mobiele skenkerskliniek het spesiaal tye verleng om meer skenkers te kan akkommodeer.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button