Local news

Munisipale kantoor brand ook

Die Ngwathe munisipale kantoor in Tumahole het ook  gebrand vandag, Maandag 16 Januarie, nadat betogers sedert vroeg vanoggend n pad van verwoesting deur Parys, Schonkenville en Tumahole gesaai het. Benewens die munisipale kantoor is die Ngwathe burgemeester, rdl Victoria Beer, se ma se huis in Schonkenville ook aan die brand gesteek en talle munisipale watertenks …


Die Ngwathe munisipale kantoor in Tumahole het ook  gebrand vandag, Maandag 16 Januarie, nadat betogers sedert vroeg vanoggend n pad van verwoesting deur Parys, Schonkenville en Tumahole gesaai het.

Benewens die munisipale kantoor is die Ngwathe burgemeester, rdl Victoria Beer, se ma se huis in Schonkenville ook aan die brand gesteek en talle munisipale watertenks en bande oraloor in die dorp gebrand.

Related Articles

Back to top button