Local news

Bloedskenktye verander

Onthou die volgende bloedskenk kliniek in Parys

Parysenaars word daaraan herinner dat die tye vir die bloedskenk klinieke in Parys verander het.

Die mobiele bloedskenkkliniek sal voortaan op die gegewe datums by die Hervormde kerk in Parys wees tussen 13:00 en 19:00 om dit meer gerieflik te maak vir skenkers wat tot 18:00 werk.

Die kerk is geleƫ op die h/v Loop- en Paulsenstraat.

Die eerste bloedskenk kliniek vir 2023 is op Dinsdag 10 Januarie.

  • Please take note that the SANBS’s mobile clinic will in future be available between 13:00 and 19:00 on the days when they visit Parys.

Related Articles

Back to top button