Local news

Polisie soek steeds na vermiste vrou

Polisie soek dringend na inligting.

Daar word steeds gesoek na Matshidiso Nkhatho, ‘n sakevrou van Welkom, wat sedert 25 November vermis word.

Sy sou tenderdokumente in Kimberley gaan indien het, maar is nie sedertdien weer gesien nie.

Sy het die oggend saam met ‘n onbekende man van Welkom na Kimberley gery, het polisiewoordvoerder Stephen Thakeng bevestig.

Pogings om haar op haar selfoon te bereik was tot dusver sonder sukses.

Nkatho en die man wat haar glo met die tenderdokumente sou help, het met haar grys Volkswagen Polo gery. Die registrasienommer is HVK 507FS.

Mense wat moontlik die polisie kan help met inligting is gevra om speursers. Moeketsi te skakel by 064642 4529

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button