Local news

Geen ernstige beserings na skoolbusongeluk

Die bestuurder van die bus kon nie betyds die bus beheer nie en het toe met die helling van die pad afwaarts beweeg.

‘n Bus vol skoolkinders, was gistermiddag omstreeks 14:30 in ‘n ongeluk betrokke toe die bus na vermoede teen ‘n bult op die Promosapad in Dassierand gevrek het.

Die bestuurder van die bus kon nie betyds die bus onder beheer kry nie en het toe met die helling van die pad afwaarts beweeg.

Daar was geen ernstige beserings nie. Daar was ook geen ander voertuie betrokke in die ongeluk nie.

Related Articles

Back to top button