Local news

Soveel het dit gereën

Warner temperature word vir die res van die week voorspel

 

Na Maandag se reën staan die reënvalsyfer vir Parys vir November reeds op 227mm.

Dit is heelwat meer as die 69mm wat in Oktober gemeet is.

In Oktober 2021 het Parys 120mm reën gehad.

Warmer temperature wat weer in die 30’s sal draai word vir die res van die week voorspel.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button