Local news

Het jy die datums gedagboek?

Hier is baie om te doen

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro
Desember:
1-3 – Arabierperdskou, AfriDome, Parys
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe,
AfriDome, Parys
10 – Mighty Men’s Breakfast saam met die bekende Zane Meas vanaf 08:00-14:00 by Overcomers, Parys. Gratis toegang. Middagete sal bedien word. Alle mans en seuns bo 15 is welkom. As jy wil bywoon bevestig asb voor 3 Desember. Vir navrae en bevestiging skakel Bongani by 061 548 5564 of Henning by 072 159 0989.
10 – Kersliggiemark, Garden Art kwekery, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.
10 – Pannekoek bak voor PnP
10-22 – Parys Kersmark
10-31 – Kersliggies in die Garden Art Kwekery-tuin, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.
11 – Evangelie Lied by kerslig om 18:30, AfriDome, toegang gratis, almal welkom.
2023
Januarie
18-21 – Sentraal Boerbok veiling & Ekspo, AfriDome, Parys
24-27 – Saalperd-proewe, AfriDome,
27-29 – Sanesa Qualifier 1 & 2
Februarie
24-25 – Manso-veiling, AfriDome, Parys
Maart
2-4 – Out of Africa Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
7-11 – Simbra Fees en Veiling, AfriDome, Parys
15 – Bonsmara Veiling, AfriDome, Parys
22-25 – FPSSA Veiling, AfriDome, Parys
April
6 – Droughtmaster Veiling
Mei
4-6 Friesperd kampioenskappe, AfriDome, Parys
12-13- Young Guns Brahman Auction, AfriDome Parys
20 & 21- Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
25 – Brangus veiling, AfriDome, Parys
27, 28 – The Crater Traverse by Koedoeslaagte Trail Park 12km buite Parys in die Vredefort Koepel. Kom neem deel aan die Quartzite Run – minimum ouderdom 16 jaar (Dag 1 – 20km, 705m opdraande; Dag 2 – 15km, 556m opdraande. Onthou early bird inskrywings sluit 30 November 2022.); Granite Run – minimum ouderdom 15 jaar (Dag 1 – 15km, 530m opdraande; Dag 2 – 11km, 188m opdraande. Onthou Early Bird inskrywings voor 30 November 2022). Groot prysgeld om te wen, uitdagende roetes met genoeg pret, en uitstekende venue en fasiliteite. Kom wys jou staal op Witkop, Koedoeberg en Van Vuurenkop. Vir die minder fikses is daar ook ‘n 11km pretloop op Sondag 28 Mei (minimum ouderdom 14 jaar). Volledige inligting op www.cratertraverse.com
Junie
2-3 – Dorrland Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
7 – Sale of Roses, AfriDome, Parys
10 & 11 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
22 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys
Julie
6 Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvieh Veiling, AfriDome, Parys
Augustus
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12+13 Sanesa Nationals, AfriDome, Parys
19 Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys
September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
9 Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
16 Koepel Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
Oktober
1-4 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
21 Dormer Veiling, AfriDome, Parys
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button