Local news

‘n Spanpoging soos min om meer as 150 lewens te red

Dankie vir almal wat die mobiele skenkerskliniek ondersteun het.

Sestig mense en meer as 150 lewens wat gered is.

Dit was die ongelooflike opkoms wat verlede week by die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se mobiele skenkerskliniek in Parys gekry is met die Parys Rotary Club Festive Season Blood Drive wat Donderdag 24 November gehou is.

Altesaam 54 eenhede bloed is met die hulp van die publiek en Parys se Rotariƫrs ingesamel.

Dankie aan elkeen wat die inisiatief ondersteun het om seker te maak bloedtekorte word aangevul met die oog op die Feesseisoen wanneer bloedvoorraad gewoonlik kritiek laag is.

Related Articles

Back to top button