![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2022/11/Hollie3-780x470.jpg)
Daar sal nie vandag sluise by die Vaaldam toegemaak word nie en sal een sluishek oopbly.
By Bloemhofdam is uitvloei verder verminder na 400 kubieke meter per sekonde om 10:00, en word dit verder verminder om 14:00 na 300 kubieke meter per sekonde.
Vaaldam is tans 101,24% vol met invloei teen 103,78 kubieke meter per sekonde en uitvloei teen 247,2 kubieke meter per sekonde.
Barrage is nou 98% vol.
Bloemhofdam staan ook op 100%.