Local news

Heelwat om dié Desember te doen

Trek jou dagboek nader - kyk net wat gebeur alles in Parys

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

November:
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
26 – Deo Gloria-koor hou vir die eerste keer sedert 2019 weer konsert saam met Marli Kruger, Erna Rademan, Stefan Louw, Marguerite van Wyk, Johan Cromhout en die JMI orkes in die Vredefort NG Kerk, 18:00 vir 18:30. Kaartjies kos R120 per persoon. Skakel Erna by 082 565 1085 of kry jou kaartjie by National Roadhouse, La Vie en Rose of koorlede.
29 – Parys Dorpstuin hou ’n eerste Kontreimark waar jy vars groente sal kan koop van 08:00-13:00 by Boomstraat 29.
Desember:
1-3 – Arabierperdskou, AfriDome, Parys
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys
10 – Mighty Men’s Breakfast saam met die bekende Zane Meas vanaf 08:00-14:00 by Overcomers, Parys. Gratis toegang. Middagete sal bedien word. Alle mans en seuns bo 15 is welkom. As jy wil bywoon bevestig asb voor 3 Desember. Vir navrae en bevestiging skakel Bongani by 061 548 5564 of Henning by 072 159 0989.
10 – Kersliggiemark, Garden Art kwekery, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.
10 – Pannekoek bak voor PnP
10-22 – Parys Kersmark
10-31 – Kersliggies in die Garden Art Kwekery-tuin, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.

2023
Januarie

18-21 – Sentraal Boerbok veiling & Ekspo, AfriDome, Parys
24-27 – Saalperd-proewe, AfriDome, Parys
27-29 – Sanesa Qualifier 1 & 2
Februarie
24-25 – Manso-veiling, AfriDome, Parys
Maart
2-4 – Out of Africa Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
7-11 – Simbra Fees en Veiling, AfriDome, Parys
15 – Bonsmara Veiling, AfriDome, Parys
22-25 – FPSSA Veiling, AfriDome, Parys
April
6 – Droughtmaster Veiling
Mei
4-6 Friesperd kampioenskappe, AfriDome, Parys
12-13- Young Guns Brahman Auction, AfriDome Parys
20 & 21- Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
25 – Brangus veiling, AfriDome, Parys
Junie
2-3 – Dorrland Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
7 – Sale of Roses, AfriDome, Parys
10 & 11 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
22 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys
Julie
6 Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvieh Veiling, AfriDome, Parys
Augustus
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12+13 Sanesa Nationals, AfriDome, Parys
19 Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys
September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
9 Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
16 Koepel Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
Oktober
1-4 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
21 Dormer Veiling, AfriDome, Parys

Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

 

 

Related Articles

Back to top button