Sport

Twee goues vir Wuhan

Wuhan is 'n leerder van Hoërskool Parys

Wuhan Maré het Saterdag, 3 Junie aan die Sentraal Gauteng Ope stoeikampioenskappe deelgeneem waar hy twee goue medaljes in die kategorieë Vrystyl Mans o.20, en Grieks Romeins Presidente Junior ingepalm het. Die kampioenskap is by die Brixton Multi Purpose Hall in Johannesburg gehou.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button