Sport

Noordwes-rolbal ligawenners bekend

Baie geluk aan die spelers van die onderskeie klubs

Noordwes Rolbal se ligas is verlede naweek afgehandel. Medaljes is redelike goed versprei onder die groter klubs met Parys se vroue wat die Premierliga Goud en die Eersteliga Silwer ingepalm het.

Potchefstroom se Buiteklub het  Goud gewen in die Premierliga maar kon verder hond haaraf maak nie.

Klerksdorp-rolbalklub het Silwer gewen in die mans Premierliga maar het die goud ingepalm in die Eersteliga.

Potchefstroom Rolbalklub het Sikwer gewen in beide die Vroue Premierliga en die Mans Eersteliga. Die Vroue Eersteliga is deur La Farge van Lichtenburg gewen

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button