School

Tien van Parys Primêr in AFS Fezile Dabi landloopspan

Baie geluk aan hierdie atlete

Atlete van Parys Primêre skool wat ingesluit is in die AFS Fezile Dabi landloopspan (NVS), is Gerhard
Koorzen, Reuben de Jager, Anlé Beukes, Kylie Rootman, Michandré Olivier, Jaco Rootman, Layla van Riet, Karliese Scheepers, Nuri Rourke en Marise Duvenhage.

Hulle sal 19 Augustus aan die Vrystaat-kampioenskappe in Bloemfontein deelneem.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button