School

Parys Primêr verteenwoordig by Rhino-week

Baie geluk aan hierdie seuns

 

Parys Primêr spog met nege van sy rugbyspelers wat gedurende die Julie-skoolvakansie aan die Rhino-week sal deelneem. Die spelers is voor van links Zuan van Riet, Ashton Kleynhans, Daniël van Dyk en Janroux Croucamp. Agter is Caylen Steyn, Zuhan Siecker, Wian Paretorius, PC Steyn en WC Stemmet.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button