Community

Kyk wat gebeur alles in Parys!

Jy moet dié datums dagboek

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate

Junie
7 – Sale of Roses, AfriDome, Parys
10 – Brahman-veiling – Gerrie Roos,
algehele uitverkoping, AfriDome, Parys
10 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
10 & 11 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
15-17 – Elita SAWMGA, AfriDome,
22 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys
24 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys
28 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys.
Julie
1 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
1 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
4 – Parys VLU vergader
5 – Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 – Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvieh Veiling, AfriDome, Parys
26 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
29 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
30 – Distriks SAWMGA, AfriDome, Parys
Augustus
1 – Parys VLU vergader
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12& 13 – Sanesa Nationals, AfriDome
September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
2 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
9 – Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
16 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
21-23 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys
27 – BKB Kommersiële veiling
Oktober
1-5 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
3 – Parys VLU vergader
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
27-30 – Appaloosa-skou
November
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd-proewe, AfriDome, Parys
Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button