Community

Kyk net wat gebeur in Parys

Van Boerboel-skou tot die Crater Traverse - maak seker jy is daar

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

Maart
22-25 – FPSSA Veiling, AfriDome, Parys
25 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
April
1 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4- Parys VLU vergader
7 – Kruistog vanaf 11:00-13:00 met die begin en eindpunt van die roete by die Vredefort-sportgronde. Die volledige program, asook ander inligting is op die webblad, www.kruistog.co.za. Nooi jou bure en familie en kom deel in ‘n onvergeetlike Paas-ervaring.
8 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
13 – Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys
26 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
29 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
Mei
2- Parys VLU vergader
4 – Huiskonsert by Stefan Louw sangstudio in Derdelaan om 12:00.
6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
13 – Young Guns Brahman Auction, AfriDome Parys
20 & 21- Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
25 – Brangus veiling, AfriDome, Parys
27 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
27 en 28 – The Crater Traverse by Koedoeslaagte Trail Park 12km buite Parys in die Vredefort Koepel. Kom neem deel aan die Quartzite Run – minimum ouderdom 16 jaar (dag 1 – 20km, 705m opdraande), dag 2 – 15km, 556m opdraande. Granite Run – minimum ouderdom 15 jaar (dag 1 – 15km, 530m opdraande), dag 2 – 11km, 188m opdraande. Groot prysgeld om te wen, uitdagende roetes met genoeg pret en uitstekende venue en fasiliteite. Kom wys jou staal op Witkop, Koedoeberg en Van Vuurenkop. Vir die minder fikses is daar ook ‘n 11km pretloop Sondag 28 Mei (minimum ouderdom 14 jaar). Volledige inligting op www.cratertraverse.com
31 – BKB Kommersiële veiling
Junie
3 – Dorrland Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Sale of Roses, AfriDome, Parys
10 – Brahman-veiling – Gerrie Roos, algehele uitverkoping, AfriDome, Parys
10 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
10 & 11 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys
15-17 – Elita SAWMGA, AfriDome, Parys.
22 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys
24 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys
28 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys.
Julie
1 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
1 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
4 – Parys VLU vergader
5 – Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 – Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvieh Veiling, AfriDome, Parys
26 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
29 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
30 – Distriks SAWMGA, AfriDome, Parys
Augustus
1 – Parys VLU vergader
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12& 13 – Sanesa Nationals, AfriDome, Parys
19 – Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys
19 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
21-26 – Saalperd-proewe, AfriDome, Parys
23 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
31 – Sussex-veiling, AfriDome, Parys
September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
2 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
9 – Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
16 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
21-23 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys
27 – BKB Kommersiële veiling
Oktober
1-5 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
3 – Parys VLU vergader
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
27-30 – Appaloosa-skou
November
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd-proewe, AfriDome, Parys
Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button