Photo GalleriesSchool

PCS se uitblinkers

Baie geluk aan hierdie leerders

Graad R se uitblinkers was Sunandi Barnardt, Nathan Botes, Barto Prinsloo en Lia-Nel Coetzer.

Die beste akademiese prestasie vir graad 1 vir die tweede kwartaal is gelewer deur Kayla de Villiers, Melinke Zitzke en Peet Roos.

Die graad 2 toppresteerders vir die tweede kwartaal is Karli Binneman, Francois van Deventer, Johnicolas Leite en Lumen Jacobs.

Parys Christelike Skool se top akademiese presteerders vir graad 3 vir die tweede kwartaal is van links Lihan Pretorius, Iwan Prinsloo en Delainey Smith.

Die beste akademiese presteerders vir graad 4 vir die tweede kwartaal is van links Chanté de Vos, Kaylee Zitzke en Johaney Mileham.

Die beste akademiese prestasie vir graad 5 vir die tweede kwartaal is gelewer deur Mienke de Villiers, Enrico Brazao en Juan Brooks

Die beste akademiese presteerders vir graad 6 vir die tweede kwartaal was Kristy Roodt, Tehya Kleynhans, Haley de Jager en Gemma Wentzel.

Parys Christelike Skool se graad 7 akademiese uitblinkers vir die tweede kwartaal is van links Vivienne van der Schyff, Cameron Cowie en Hendrik Beukes.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button