Photo GalleriesSport
Parys kry silwer op die rolbalbaan
Albei spanne het goeie rolbal gespeel vir ‘n welverdiende goud en silwer.
Vanjaar se Noordwes mans driespel rolbalkampioene is Ronnie Palmer, Ian Nieuwoudt en C. Smit van Potchefstroom. Hulle het in die finaal teen Deon Vermeulen, Faan Stofberg en Chris Wentzel van Parys gespeel.