CommunityPhoto Galleries

Dié datums kan jy maar dagboek

Dié datums kan jy maar dagboek

 

 

Egweni River Lodge parkrun elke Saterdag om 08:00 by Egweni River Lodge

myrun Parys elke Sondag om 08:00 by die Parys Golf & Country Estate

Maart

* 22-25 – Namgola Logistics Parys Alumni 0.19 rugbyweek by Hoërskool Parys

* 23-26 – Horse & Wine Festival Frieshian Show, AriDome, Parys

* 26 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 31 – BKB Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.

April:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 2 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Solidariteit Helpende Hand.

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Aktuele Sake. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304, of Annatjie by 082 464 0204.

* 7 – Considerata Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys

* 14 – BKB Kommersiële veeveiling, AfriDome, Parys

* 15 – Die Kruistog 2022 om 12:00 vanaf die Vredefort Sportgronde, toegang gratis, aangebied deur die gemeenskap van Vredefort. Gemeenskappe van omliggende dorpe soos Parys, Koppies, Kroonstad en Viljoenskroon word genooi om Die Kruistog te kom meemaak en so eer aan Jesus te bring deur self die kruis op te neem en ‘n roete in die Vrystaat te stap. ‘n Vlot sal die stappers vooruitgaan en daar is vervoer vir diegene wat nie kan stap nie. Daar is ook geleentheid vir lofprysing met musiekbegeleiding, getuienisse, nagmaal en piekniekgeleentheid vir familie samesyn.

* 28 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 30 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG gemeente Parys-Oos.

* 30 – Sale of the Greys Brahman Veiling, AfriDome, Parys

Mei:

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Welwillendheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304, of Annatjie by 082 464 0204.

* 5-7 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys

* 7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 7 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 12 – BKB Kommersiële veeveiling, AfriDome Parys

* 12 – Brahman veiling, AfriDome, Parys

* 21 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 21-22 Sanesa Saddle Seat, AfriDome, Parys

* 26 – BKB Kommersiële veeveiling, AfriDome, Parys

* 25-26 Brangus Veiling, AfriDome, Parys

Junie:

* 4 – Meatmaster veiling, AfriDome, Parys

* 4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 8 – Sale of Roses Brahman veiling, AfriDome, Parys

* 9 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 11-12 Sanesa Saddleseat, AfriDome, Parys

* 22-23 – Drakenberger veiling, AfriDome, Parys

* 25 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 27 Junie -2 Julie SA Boerperde, AfriDome, Parys

* 30 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

Julie:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Kreatiwiteit. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 6-7 – Beefmaster veiling, AfriDome, Parys

* 9 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 9-10 – SAWMGA Elite Bulle, AfriDome, Parys

* 14 – BKB Kommersiële Veeveiling, Parys

* 15-16 – Boran Veiling, AfriDome, Parys

* 18-23 – World Cup Saalperde

* 28 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.

Augustus:

* 2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 4 – Leading Brand Brahman veiling, AfriDome, Parys

* 6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 6 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 6 & 7 – SAWMGA Distriks (Buite), AfriDome, Parys

* 8-10 – Brangus Nasionale veiling, AfriDome, Parys

* 11 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys

* 20 Droughtmaster Genetics veiling, AfriDome, Parys

* 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 25 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys

September:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5-9 – ALE BKB Expo, AfriDome, Parys

* 10 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys

* 10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 15 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 24 – Dorrland Meatmaster veiling, AriDome, Parys

* 24 – Blikkie vir ’n Boerfees aangebied deur die Hervormde Kerk Parys

* 29 – BKB Kommersiële Veeveiling

Oktober:

* 1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys

* 4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys

* 13 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 22 – Dormer-veiling, AfriDome, Parys

* 27 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys

November:

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 10 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 12 – Meatmaster-veiling,AfriDome, Parys

* 18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys

* 24 – BKB Kommersiële Veeveiling

* 26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.

Desember:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 6-9 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys

* 10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys S

tuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button