Photo GalleriesSchool

Erkenning vir skolierpatrollie se harde werk

Erkenning vir skolierpatrollie se harde werk

Die graad 7 skolierpatrollie-leiers van 2021 aan wie erkenning gegee is met verlede week  se prysuitdelingsfunksie van Parys Primêre skool, is van links Jaun-Mari van der Merwe, Durandt Fouche, Louis-Henry du Plessis, Wihan Strydom, Leah-Ann Ferero en Atlehang Pule.

 

 

Die graad 6 skolierpatrollie-lede vir 2021 aan wie erkenning gegee is met Parys Primêre skool se prysuitdelingsgeleentheid, is voor van links David Lessing, Shaun du Toit, Dewald van Sandwyk, Thomas Boucher en Nico van der Merwe. Agter is Jody Coetsee, Courtney Cooper, Alicia Meyer, Wilmé van der Watt, Dané Nell en Lianie Oosthuizen.  

 

     

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button