Photo GalleriesSport

Rolbalklub se gemengde pare wenners gekroon

Rolbalklub se gemengde pare wenners gekroon

 

 

Parys-rolbalklub se nuwe bestuur is Frans van Niekerk (president), Dries de Jager (visepresident/sekretaris), Ronell du Preez (tesourier), Trevor Wright (baanmeester/kompetisie sekretaris), Colin Vague (kompetisie sekretaris), Judy van Rooyen (addisionele lid) en Dries Delport (addisionele lid). Die nuwe seisoen het afgeskop met die speel van die gekose gemengde pare-kampioenskappe. Die spanne van twee seksie wenners, Dicky van der Merwe/Toets van der Westhuizen en Dries de Jager /Madelyn Venter het in die finaal kragte gemeet, met Dicky en Toets wat as wenners uit die stryd getree het.  Dries en Madelyn was naaswenners in die stryd. 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button