CommunityPhoto Galleries

Maak sommer nou ‘n nota in jou dagboek

Kyk net wat gebeur als in Parys

 

 

September

* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 6-10 ALE (kom in 1 Sept), AfriDome, Parys

* 11 Brahman Veiling, AfriDome, Parys

* 11 – Pannekoek bak voor Pick n Pay * 22-25 FPSSA Friesian Nationals, AfriDome, Parys

* 25 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg

Oktober

* 2 – Reunie, AfriDome Parys

* 2 – Welkom Somer Piekniek en Opera met tenoor Stéfan Louw

* 2 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 2-7 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys

* 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204 of Bernadette van der Ende by 082 474 0304

* 7 & 8 – Sanesa Saddleseat Nationals, AfriDome, Parys

* 9 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 9 – Tenoor & Klavier met Stéfan Louw en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid

* 11-16 SA Boerperde, AfriDome, Parys * 23 – Skaapveiling, AfriDome, Parys

* 26 & 27 – SHM Veiling, AfriDome, Parys * 29-31 – Appaloosas, AfriDome Parys.

November

* 5-7 – SABBS Boerboel skou, AfriDome, Parys

* 6 – Gunsteling Musiekblyspele met Stéfan Louw, NG Kerk Parys-Suid

* 6 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay

* 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat. Kom koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal

  • 13 – Meatmaster veiling, AfriDome, Parys
  •  13 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van NG Parys-Oos.
  • 20 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg. * 22 – Uithourit, AfriDome Parys
  •  
  •  
  • Desember
  • 4 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
  • *4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal
  •  8-11 – Saalperde
  •  11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay
  • * 17 & 18 – Kersliedere by Kerslig met Stéfan Louw, NG Kerk Parys-Suid Februarie 2022
  • * 25 – Werther (opera) met Stéfan Louw, Linette van der Merwe en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button