Photo GalleriesSchool
Twee en twintig maal twee
Een, twee, drie….nee sommer ‘n hele 22 stelle tweelinge vir Parys Primêre skool. Hierdie leerlinge op die foto is die tweelinge in die senior fase klasse waar onderwysers moet bontstaan om die gesiggies uit mekaar te ken. Foto: Liezl Scheepers.