Photo GalleriesSchool

Sterkte Parys!

Ons hou styf duim vas!

Hoërskool Parys se eerste rugbyspan speel vanoggend in die kwartfinaal van die Virsekerbeker teen Hoërskool Akasia van Pretoria.  Die wedstryd begin om 10:00.

As hulle die wedstryd wen,  is die kans goed dat hulle teen Warmbad in die semi-finaal gaan speel.

Die voorbereiding vir die week het goed gelyk. Ons afrigters is positief en sien uit na n harde wedstryd.

Ons hou styf duim vas manne!

Die foto is met n vorige eerste span wedstryd deue Sybil Joubert  geneem.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button