![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2019/07/IMG-20190725-WA0001-1.jpg)
Verskeie kinderruiters van Parys het die afgelope naweek aan die Sanesa Western Riding Qualifier 3 byeenkoms by De Camarillos deelgeneem. Heelwat plekke is behaal. Die Parysenaars wat deelgeneem het se prestasies was as volg:
Alaina Vorster – 2de Dressage level 1, 3de Horsemanship level 1, 3de Ranch Riding level 1 en 3de Trial level 1 Vrystaat; Liza Dannhauser – 2de Ranch Riding level 1, 2de Horsemanship level 1 Vrystaat; Hilke Scheepers – 1ste Showmanship at Halter level 1, 1ste Trial level 1, 1ste In Hand Trial level 1, 3de Dressage Vrystaat; Liané Nel – Ranch Riding placed RWPHSA Youth Novice; Danya Barradas – 1ste Western Pleasure level 1, 1ste horsemanship level 1 Vrystaat; Caitlin Strydom – 1ste Dressage level 4, 1ste Horsemanship level 4 Vrystaat; Delia Weideman – 1ste Western Pleasure level 4, 2de Dressage level 4 Vrystaat
Met al die Sanesa kwalifiserende byeenkomste nou afgehandel, sal die Vrystaat-spanne aangekondig word vir deelname aan die Sanesa Nasionale byeenkoms.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2019/07/IMG-20190725-WA0001-1.jpg)