Photo GalleriesSchool

Kyk wie draf uit vir die Bokkies

Kyk wie draf uit vir die Bokkies

Vyf leerlinge van Parys se skitter prestasies op die rugbyveld het vir hulle ‘n plek in die Wes-Transvaal Bokkie-spanne verseker. Die leerlinge is Diaan Brink (0.14), Marnus Roets (o.14), Wian van Niekerk (o.19), Shaun Theunissen (o.19) en Heinrich Roets (o.19).

Op die foto is Wian, Shaun en Heinrich.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button